Successfully reported

The Shire Family Unit

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karlien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, ruim, waarde vir geld. Eenheid is ruim, kuierig gemeubileerd en baie skoon. Die feit dat dit hondevriendelik is, was vir ons 'n groot plus. Daleen het ons ook baie vriendelik ontvang en laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eulanie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Daleen is só gasvry! Lekker koffie en beskuit. Kwaliteit duvets en stylvolle meubels! Ons het baie lekker en gerieflik gebly! Sal beslis weer daar stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Lovely stay. Loved our stay at The Shire Family Unit. Daleen was so welcoming and accommodating, going above and beyond to make our stay comfortable. Will definitely be staying there again. Such a cute little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Perfek. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was goed geleë en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie, huislik, veilig met vriendelike ontvangs. Ons was baie vriendelik ontvang. Woonstel baie huislik, skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Home away from home. Spacious, well-equipped unit in a quiet cul-de-sac. Host friendly and helpful. Immaculately clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker, sal altyd daar oorbly. Baie gerieflik, netjies en skoon. Daleen is 'n wonderlike mens, altyd so vriendelik. Baie goeie ligging om weer vinnig op N1 te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was lekker rustig gewees. Daar was nooit 'n geraas of probleme nie. Ons het so lekker daar gebly. Ons het ons twee worsies saamgevat en hulle het dit net so baie geniet. Daleen is 'n gasheer duisend. So vriendelik en hulpsaam met alles wat ons aangepak het. Ons het oor Nuwe Jaar daar gebly en ons worsies was veilig met amper geen vuurwerke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 142

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1381bed5ae249a400e76e019968cf0a41e3a8d69a485acac63df0e47075d9f2e11b9a2a28bc6a1a0071ab89a07802d0982f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.084471287377 26.229262170413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang