Successfully reported
+21

The Shire Family Unit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Shire Family Unit is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die noordelike deel van Bloemfontein. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, enkelgasplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel, twee enkelbeddens en 'n enkelbed vir 'n kind in die solder. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het 'n privaat patio met betonmeubels en 'n braai, sowel as veilige parkering op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. Skole soos Oranje Meisies en Hoërskool Sentraal is binne 3 km geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karlien J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, ruim, waarde vir geld. Eenheid is ruim, kuierig gemeubileerd en baie skoon. Die feit dat dit hondevriendelik is, was vir ons 'n groot plus. D...
Sien meer
Sep 2025
Eulanie F
Gesin met klein kinders
5.0
Daleen is só gasvry! Lekker koffie en beskuit. Kwaliteit duvets en stylvolle meubels! Ons het baie lekker en gerieflik gebly! Sal beslis weer daar sto...
Sien meer
Aug 2025
Janine M
Gesin met tieners
5.0
Lovely stay. Loved our stay at The Shire Family Unit. Daleen was so welcoming and accommodating, going above and beyond to make our sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jeanel G
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was goed geleë en baie netjies.
Mei 2025
Rudie J
Gesin met tieners
5.0
Baie, huislik, veilig met vriendelike ontvangs. Ons was baie vriendelik ontvang. Woonstel baie huislik, skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bl...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 142

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Shire Family Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1381bed5ae249a400e76e019968cf0a41e3a8d69a485acac63df0e47075d9f2e11b9a2a28bc6a1a0071ab89a07802d0982f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.084471287377 26.229262170413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang