The Shire Family Unit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Shire Family Unit is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die noordelike deel van Bloemfontein. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, enkelgasplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel, twee enkelbeddens en 'n enkelbed vir 'n kind in die solder. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het 'n privaat patio met betonmeubels en 'n braai, sowel as veilige parkering op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. Skole soos Oranje Meisies en Hoërskool Sentraal is binne 3 km geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 142
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Shire Family Unit het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang