Successfully reported

The Sink-Shack

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jason R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Goed ingerig en gemaklik. Dit is 'n spesiale plek. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shailey G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

A breath of fresh air in the mountains! We absolutely loved our stay at The Sink Shack and will definitely be back for more than 1 night next time! We did the 500m walk to the Bushmen paintings and loved the fire-heated shower and pool. Having no electricity and signal was exactly what we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Sien bg by " laat weet of jy lekker gebly het". Wow, wow! Wat ’n belewenis van stilte, die pragtige natuurskoon en ’n rustige aand by die kampvuur met sterre om te aanskou. Daar is vele pluspunte, soos baie netjiese verblyf wat goed toegerus is, ’n "hot tub", kaggelvuur, alles wat jy benodig binne die Sinkshack, ’n hangmat buite om rustig te ontspan, en die geleentheid om op die stoep te sit en na die voëltjies te luister terwyl jy wegbreek van die gejaag van die daaglikse take en werk. Dit laat jou voel asof jy net daar wil bly en nooit wil terugkeer na jou bestemming nie. Daar is verskeie staproetes, roetes wat jy met ’n bakkie kan ry en verken, asook ’n rivier met ’n grondpad en bergpas waar jy net rustig kan sit en na die water luister. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar en gasvrou. Daar was reeds sakke hout vir ons beskikbaar, en as jy hou van vuurmaak, is daar ekstra hout te koop. Binne die Sinkshack is daar ’n rak met konfyt en ingelegde vrugte te koop, met ’n houer om kontant te plaas as jy iets wil koop, asook "bush tea" wat eie aan die eienaar is. Jy voel onmiddellik welkom, en daar is ook boeke vir reëndae, die geskiedenis van die Sinkshack, en verskeie bordspeletjies. Daar is geen internetontvangs nie—slegs in dele soos wanneer jy nader aan die dorp (Joubertina) beweeg. Dit is egter presies wat hierdie plek spesiaal maak: ’n stilte-wegbreek weg van tegnologie. Daar is geen elektrisiteit nie, wat saam met die gebrek aan internet ’n groot pluspunt van rus en vrede is. Daar is genoeg kerse met kerskandelare, genoegsame gaslampies, ’n gasvrieskas en ander lampies. Die dorpie Joubertina is net ’n paar kilometer buite, indien jy dalk kos wil koop vir jou verblyf, ’n slaghuis wil besoek of by ’n restaurant wil eet. Ek beveel Route 62 sterk aan—hul kos is uit die boeke en die diens is vriendelik. Ons het ook die eienaar daar ontmoet, wat baie vriendelik was en ons laat tuis voel het. Hulle het ook ’n winkel by Route 62 waar ons die heerlikste vars pasteie gekoop het. Vir diegene wat alkoholiese drankies wil koop, is daar opsies in die dorp beskikbaar. Daar is ook ’n apteek, Ackermans, Pep en ’n USave, maar ons het ons kosbenodigdhede by Joubertina Supermark gekoop. Dit is maar net ’n paar van die plekke waar jy aankope kan doen en die dorpie kan verken. Daar is selfs ’n Toyota-motorhawe (ons was daar met ons bakkie), met baie vriendelike en behulpsame diens, en ons het diesel ingegooi by Engen by Toyota. Terug by die Sinkshack—dit is regtig een van die beste plekke waar ons nog was! As jy wil wegbreek van die gejaagde lewe van tegnologie en verkeer en net stilte wil ervaar, is hierdie plek nommer een! Baie dankie aan die eienaar en gasvrou, asook aan die webtuiste vir uitstekende en vriendelike diens. Ons sien binnekort vir julle—ons volgende bespreking is reeds gedoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blake S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

As jy rus vir jou siel soek, dan moet jy hier kom bly. Ja, baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Pragtig in die Kouga-wildernis. Fantastiese ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Peace, love and hottubs! We had a lovely stay. Very last minute so the host prepared the house for us super quick. The property was lacking a few essentials, but I think this can be put down to our late booking and the fact they were not expecting guests. All in all, a very peaceful, restful spot, the fantastic hot tub which was a real treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great getaway. Gorgeous accommodation with all you need for a night away. No electricity meant no cell phone or hot water, but making a fire for a shower and the wood-burning hot tub makes it worth the effort. Everything else you need is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Very well appointed accommodation with nice little touches. Incredibly peaceful and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Peaceful in nature. Great facility and accommodation off the grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 640
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krit Farm, Kransfontein, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90353d6125c39b1d7727bc6ef45e890402049b755d64b7e4fc466dbec9fac11c9f53753f665fdc592421dac4f486952a89fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Krit Farm Kransfontein 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.766447631161 23.82200717926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang