Successfully reported

The Southern Beach House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Kotie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Saligheid. Het heerlik gebly met alles wat nodig is. Plekkie is netjies en oulik ingerig met alles wat nodig is. Pure saligheid. Stilte, mooi omgewing, klank van die see en mooiste sterrehemel snags. Kan hulle plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier. Sal beslis aanbeveel vir enigeen wat die natuur waardeer. Baie lekker tuis gegaan. Plekkie baie oulik en skoon en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Enigste klein dingetjie is die grondpad deur die natuurreservaat. Die reservaat hou nie die pad mooi geskraap nie, dus beter om met 'n bakkie of 4 x 4 daar deur te gaan. Geen fout van die gasvrou. Uitsluitlik die reservaat se kwessie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome, peaceful and blissful. Southern Strand is a little hideaway town. No noise pollution, only the waves breaking against the rock. We had a great sea view. We stayed for 4 days and the gravel road was scraped twice. This made the trip to Struisbaai and back a breeze. It was a great stay and attention to detail in the place was really good. We felt at home there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schoeman A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker en kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teuns B
Kort verblyf
4.0
Mrt 2025

Awesome, sal beslis weer kom, so rustig vir iemand wat net wil chill en ontspan. Was baie lekker en rustig om net te ontspan, sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Analize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We and our 2 doggies enjoyed our stay thoroughly. Neat, tidy and clean. Nice beach decor. Very quiet away from the touristy Agulhas. Lovely deck that you can sit on to view the sea. Bedrooms on the sunny side of the house, great for that afternoon nap. Walking to the beach is just down the road. A bonus, they have a dishwasher in the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very comfortable. Staircase difficult to navigate for anyone who is disabled/impaired.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
The Southern Beach House
Hi Jerome. I am so hppy you had a good stay. It was a pleasure to accomodate you and you lovely family. I hope to see you all again soon.

Leilaa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Our experience at Southern Beach House was absolutely amazing. When we first arrived, it was raining, but the house was nice and comfy for us to chill in. We had an amazing time, there was an inside braai and we enjoyed every moment of the weekend. The house had everything we needed and the view was so beautiful, waking up to that for the weekend was a highlight. The kids enjoyed it so much. Thank you again to the lovely Lorraine for accommodating me and my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig, veilig en so tuis gevoel. Lorraine, die eienaar, was konstant in kontak met ons om seker te wees dat alles na wense is. Pragtige plek en was heerlik om elke aand met die geluid van branders aan die slaap te raak. Die plekkie is heerlik rustig, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
The Southern Beach House
Hi Christine, Always such a pleasure to accommodate lovely guests like you and your family. Thank you.

Nikki A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Absolutely loved the place. The house was perfect and comfortable. The only thing we didn't enjoy was the dirt road to get there. But it was the perfect setting for a rainy weekend. Thank you Lorraine we will definitely be visiting again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
The Southern Beach House
Hi Nikki It was a pleasure accommodating your group. Hope to see you soon. Many thanks, Lorraine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba2db84384f3c65bb4ecb5c3b0dd1225d6faf5121fc0d901c24119614ebb58a3019a116693664f1ad77e93847f3516d479cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 29 Pondokkie Street Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.812418617298 19.955248440475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang