Successfully reported
+32

The Southern Beach House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Southern Beach House is in die rustige dorpie Suiderstrand geleë wat 5 km vanaf die suidpunt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Omring deur fynbos en voëls en is 'n stil en veilige natuurliefhebber se paradys.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die Beach House-woonstel en die Beach House Bachelor-eenheid insluit. The Beach House Apartment beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en toilet. Die tweede badkamer is apart met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier en gasstoof in. Die leefarea het 'n binnebraai en daar is 'n TV met Netflix.

Die Beach House Bachelor Unit het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n gasstoof in.

Geriewe op die perseel sluit voëlkyk, gratis WiFi en Netflix in. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, perdry, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, visvang, fietsry en swem in.

Raak aan die slaap en luister na die musiekgolwe op die klippiestrand (200 meter weg), of geniet skemerkelkies wat die son in die see sien sak en die aand deurbring met sterrekyk, want daar is geen straatligte in Suiderstrand nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kotie V
Saam met vriende
5.0
Saligheid. Het heerlik gebly met alles wat nodig is. Plekkie is netjies en oulik ingerig met alles wat nodig is. Pure saligheid. Stilte, mooi omgewing...
Sien meer
Apr 2025
Bianca B
5.0
Baie lekker gekuier. Sal beslis aanbeveel vir enigeen wat die natuur waardeer. Baie lekker tuis gegaan. Plekkie baie oulik en skoon en gasvrou is baie...
Sien meer
Mrt 2025
Andre C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, peaceful and blissful. Southern Strand is a little hideaway town. No noise pollution, only the waves breaking against the rock...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Analize T
Saam met lewensmaat
5.0
We and our 2 doggies enjoyed our stay thoroughly. Neat, tidy and clean. Nice beach decor. Very quiet away from the touristy Agulhas. Lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Schoeman A
Saam met lewensmaat
4.0
Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker en kan dit aanbeveel.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 29 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Southern Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba2db84384f3c65bb4ecb5c3b0dd1225d6faf5121fc0d901c24119614ebb58a3019a116693664f1ad77e93847f3516d479cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 29 Pondokkie Street Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.812418617298 19.955248440475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang