Successfully reported
+7

The Spare Room Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Philip Fourie Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Spare Room Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Langenhovenpark, Bloemfontein op die eienaar se eiendom en het 'n privaat ingang. Danksy sy benydenswaardige ligging is hierdie eenheid ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n sentrale ligging soek.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Vir gaste wat wil werk, is 'n lessenaar beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n oulike tuintjie met buite-eetmeubels vir 2 gaste. Toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Robert K
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely stay there again. Very helpful host, super warm and quiet room. We didn't need to use the heater supplied. The neighbo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Benjamin T
Saam met lewensmaat
5.0
Would go again! It was a lovely stay with nice small touches that really made us feel much more comfortable. The host was incredibly ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Rachelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Het Bok rugby gaan kyk. Net 1 aand oorgebly. Ja, baie lekker gebly. Baie netjies, skoon en modern. Sal weer hier bly.
Jul 2024
Em's S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie netjies, gerieflik, veilig en rustig. Verblyf was netjies en gerieflik. Baie veilig en rustig. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis ...
Sien meer
Mrt 2025
Nico V
Saam met lewensmaat
4.8
Beste. Die gasgeiser was 'n probleem. Ek dink die reguleerder moet vervang word.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 46 Philip Fourie Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Spare Room Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Philip Fourie Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dbeb45ea42d0bca455e9d797f6bd117e3900e9baef8443c7cc0e173a2da4042d253585d2cb7799271ec1490f6cad0d68a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 46 Philip Fourie Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.105398798142 26.148744214995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang