The Spekboom
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Baird Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Spekboom is 'n moderne eenheid naby Bellville Gholfklub in Kaapstad. Dit bied luukse geriewe wat ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige vakansie is. Die eenheid is naby restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort-oor-bad en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid is oopplan en het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en ketel toegerus is. Daar is ook 'n tafel in die kombuis.
WiFi, 'n slim-TV en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan die braaigeriewe en die swembad benut.
Gaste kan gholf speel, begeleide staproetes geniet, fietsry en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Frances Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Baird Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink The Spekboom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Baird Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang