Successfully reported
+11

The Spot Self-catering Cottage @ Kaleo Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Spot Self-catering Cottage @ Kaleo Guest Farm is 'n lieflike kothuis wat op die Kaleo Gasteplaas geleë is. Dit is die ideale oornagplek bo die Ceresvallei in die Koue Bokkeveld. Dit bied rustieke selfsorgverblyf wat perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende is wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dit beskik oor 'n lieflike kaggel, binnebraai en 'n etenstafel. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek, braaigeriewe en word deur ou eikebome en welige grasperke omring. Hierdie verblyf dien ook as die perfekte funksielokaal vir konferensies, spanbou-aktiwiteite, asook pieknieks. Verder kan gaste ook die MTB-bane en staproetes geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kaleo Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26e875f89a8d436d8319385b77804b92f40d7d06dcb875c3ef2b201e277f9208c354fd523e70dedb4888931a76d036bc683b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense Malabar Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.145025482903 19.370956420898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang