Successfully reported

The Stable

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
René W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies, rustige verblyf. Werklik tuis gevoel met Chris en Nan! Chris en Nan is lieflike gasvrye mense. Hulle het ons baie tuis laat voel. Pragtige omgewing! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ruim blyplek in dorp. Aangename verblyf met binne braai. Ons gasheer het moeite gedoen om 'n spesiale versoek te akkommodeer omdat die twee-slaapkamer eenheid nie beskikbaar was nie. Basies, maar alles is daar en alles werk. Vertrekke is ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Perfekte basis om die omgewing te verken. Silwerskoon en netjies in 'n rustige omgewing. Alles wat jy nodig het - elektriese kombers en warmwatersakke vir koue nagte. Chris was baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chris J Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaafcebe55fc0792e1e41a9e5ca9420be9e41306e59ef080f5feeda9aaa574f7ccb2775c156adc81c4bb8041d4c59aef11461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 116 Nassau Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.376874086315 19.11935269432
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang