Successfully reported
+59

The Stables

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Broederstroomdrift, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Stables is geleë op 'n kleinhoewe in stil natuurlike omgewing met 'n asemrowende uitsig oor die Drakensberge en Wolkberge, sowat 7 km vanaf Tzaneen CBD.

Die verblyf wat aangebied word sluit 7 kamers in. Elke kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer, skoon linne en handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n staande waaier en 'n TV met OpenView-dekodeerder. Kamer 1 en 7 het slaapplek vir 2 gaste in elk en beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 7 het nie 'n kombuiswasbak nie. Kamer 4 en 5 kan 1 gas in elk akkommodeer, en kamer 6 kan 2 gaste akkommodeer. Elkeen van hierdie kamers het slegs tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit gratis onbeperkte WiFi, gemeenskaplike braaigeriewe en oorgenoeg veilige parkeerplek in wat groot vragmotors, karavane en sleepwaens kan akkommodeer. Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in; perdry, visvang, fietsry, begeleide staptogte, voëlkyk, bergfietsry en abseil.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sibongile M
5.0
Neat and welcoming. Exactly what I paid for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Eva-mari S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. We had a very quiet, cozy stay with a very friendly host. Home away from home with comfortable housing. I will def...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lindi L
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Ek sal vir seker The Stables aanbeveel. Ons het vreeslik lekker gebly.
Aug 2025
Riekie K
Gesin met tieners
5.0
Baie veilig, baie skoon en waarde vir geld. Ek en my seun het lekker gebly vir die aand. Baie gerieflike, skoon plekkie. Puik diens.
Aug 2025
Elizabeth S
Besigheidsreis
5.0
Value and relaxing. Great location and value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 121 Broederstroomdrift, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Stables het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Broederstroomdrift, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA810fa682b15f80a63dd798747d5c3e959dc7c1879dbb52070d7b0229d2b9153a1ad37c99a14cabfd1a196b2155c67997969c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 121 Broederstroomdrift Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.795134843086 30.203904054218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang