Successfully reported

The Stables Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Victor V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Accommodation is in a beautiful setting, and has been creatively put together. We had a good time staying over. The only disruption was a rooster crowing next to the accommodation from the very early morning hours, but that didn't take away from the experience overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons sal definitief weer gebruik maak van The Stables Cottages. Ons tydjie by The Stables Cottages was onvergeetlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We had a lovely romantic getaway over the long weekend. Our stay was relaxing, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estea V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Heerlik gebly, sal beslis weer kom. Heerlik gebly, pragtige huisie met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Amazing! Highly recommend. Highly recommend! Cottage 2 has a wood-fire hot tub. Private and secure. Beautiful place. Lovely play area for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Lekker. Dit was baie lekker, ek sal net aanbeveel dat sou die plek die venue ook uitverhuur in die tydperk, dat die gaste voor die bespreking in kennis gestel sal word, want soms is die wegbreek juis weg van harde musiek en geraas af. Verder was dit puik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Lekke gerus. Pragtige uitsigte. Ons het lekker gebly, ja. Baie mooi plaas. Work in progress. Het die hot tub by ons eenheid geniet. Kon vir seker langer gebly het. Privaatheid met die kothuise langs mekaar kan beter wees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Wees bewus van die onthaallokaal slegs 20 m vanaf Cottage 2. Die plekkie is pragtig ingerig, maar daar is bittermin privaatheid. Dit is geleë ongeveer 20 m vanaf die onthaallokaal (The Table) en jy kan maar aanvaar dat daar oor 'n naweek 'n funksie gaan wees. Die cottage kyk uit oor die parkeerarea, so al is daar 'n pragtige onheinde voortuintjie, het dit geen privaatheid nie. En al word daar vir mense gesê om nie voor die cottage te parkeer nie, doen hulle dit tog, want almal wil so naby as moontlik aan die onthaallokaal parkeer, en dan parkeer hulle basies in jou voortuin. Die houtvuurwarmbad is fantasties, maar wie wil nou in sy voortuin in die warmbad sit met mense wat konstant verbyloop? Ook die mense wat in die vintage karavaan parkeer voor jou 'deur' en stap verby. Dan word daar met jou gekommunikeer, of eerder vir jou gesê, op kort kennisgewing van funksies by die onthaallokaal: 3 nm op 'n Saterdag dat daar 'n funksie gaan wees die aand en 8 vm Sondag dat daar 'n kerkdiens gaan plaasvind in die onthaallokaal. Ek het geen probleem met beide nie, maar dit is eenvoudig te naby aan Cottage 2. Hierdie dinge word nie (duidelik genoeg) op die webwerf uiteengesit nie en is misleidend. Hoe mooi die plekkie ook al is, ek sal nie weer hier gaan bly nie en sal dit ook nie aanbeveel vir ander nie. Die foto's kan as 'akkuraat' bestempel word, maar zoom bietjie uit of neem 'n foto van The Table se grasperk af na die cottages toe en wees bewus van hoe naby dit aanmekaar is!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacqui R
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Nice, however the events space situated literally next to it ruins the experience. It's below expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Toby N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely stay in a beautiful area. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Epsom Road, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e63b186da54f61a37c3bea77b9421918a0738f6b162b88fd945e3790627f97816fba0c063ca769e33733e7240686dc077dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 6 Epsom Road Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051855729837 18.062798915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang