Stiltz Gastehuis
Beskrywing
Bungalows 1 & 2 het nie 'n see-uitsig nie, dus 'n begrotingsopsie. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede beskik ook oor gratis WiFi en 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:30 bedien.
Om veiligheidsredes word kinders onder die ouderdom van 12 nie aanbeveel nie, maar indien ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders aanvaar en verseker dat die reëls en regulasies toegepas word en dat inagneming van ander gaste te alle tye gehandhaaf sal word, is kinders welkom om hul ouers te vergesel. 
Geboortedatum van die kind, of kinders, moet verskaf word wanneer die bespreking gemaak word om vir die kinderpolis te kwalifiseer.
Neem asseblief kennis dat dele van die 3-slaapkamer-villa's via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Bungalows 3, 4 en 5 geniet 'n gedeeltelike see-uitsig. Elke bungalow het slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede maak ook oop op 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:30 bedien.
Om veiligheidsredes word kinders onder die ouderdom van 12 nie aanbeveel nie, maar indien ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders aanvaar en verseker dat die reëls en regulasies toegepas word en dat inagneming van ander gaste te alle tye gehandhaaf sal word, is kinders welkom om hul ouers te vergesel. 
Geboortedatum van die kind, of kinders, moet verskaf word wanneer die bespreking gemaak word om vir die kinderpolis te kwalifiseer.
Neem asseblief kennis dat dele van die 3-slaapkamer-villa's via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 'n gesin van 4. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die oopplan-leefarea. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe en 'n minibar. Die eenheid het ook WiFi-toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:30 bedien.
Om veiligheidsredes word kinders onder die ouderdom van 12 nie aanbeveel nie, maar indien ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders aanvaar en verseker dat die reëls en regulasies toegepas word en dat inagneming van ander gaste te alle tye gehandhaaf sal word, is kinders welkom om hul ouers te vergesel. 
Geboortedatum van die kind, of kinders, moet verskaf word wanneer die bespreking gemaak word om vir die kinderpolis te kwalifiseer.
Neem asseblief kennis dat dele van die 3-slaapkamer-villa's via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Bungalows 6, 7 en 8 het 'n see-uitsig en akkommodeer tot 2 gaste. Die eenheid is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe en 'n minibar. Elke balkon het WiFi-toegang en maak oop op 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:30 bedien.
Om veiligheidsredes word kinders onder die ouderdom van 12 nie aanbeveel nie, maar indien ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders aanvaar en verseker dat die reëls en regulasies toegepas word en dat inagneming van ander gaste te alle tye gehandhaaf sal word, is kinders welkom om hul ouers te vergesel. 
Geboortedatum van die kind, of kinders, moet verskaf word wanneer die bespreking gemaak word om vir die kinderpolis te kwalifiseer.
Neem asseblief kennis dat dele van die 3-slaapkamer-villa's via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die dubbelverdiepingvilla's bied slaapplek aan 6 gaste in elk en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers is elk met 2 enkelbeddens ingerig. 1 van die 3 villa's het 'n bad en toilet; die ander 2 het 'n stort en toilet. Die eenheid beskik oor 'n kaggel en 'n balkon. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe en 'n minibar. Die eenhede het WiFi-toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:30 bedien.
Om veiligheidsredes word kinders onder die ouderdom van 12 nie aanbeveel nie, maar indien ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders aanvaar en verseker dat die reëls en regulasies toegepas word en dat inagneming van ander gaste te alle tye gehandhaaf sal word, is kinders welkom om hul ouers te vergesel. 
Geboortedatum van die kind, of kinders, moet verskaf word wanneer die bespreking gemaak word om vir die kinderpolis te kwalifiseer.
Neem asseblief kennis dat dele van die 3-slaapkamer-villa's via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: South Strand Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang