Successfully reported

The Stoep

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juanita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ons was daar vir 'n troue en het lekker gebly, dankie. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantasties. Net wat die Dr. voorgeskryf het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danél V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

The Stoep se stoep is 'n lafenis in die Karoo. Ons het verskriklik lekker gekuier by Belinda. The Stoep is sentraal geleë sodat jy jou voertuig kan parkeer en na alles in die dorp kan stap. Belinda is baie entoesiasties oor die dorp en omgewing en sal jou die geskiedenis van plekkies in die dorp kan vertel wat jy nêrens van gaan lees nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marensia L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Karaktervol. Besonderse atmosfeer. Vriendelike ontvangs. Sal die stoep definitief weer besoek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda Du Toit
The Stoep
Thank you for your kind comments. We will keep trying always to help and be a space where all can experience the authentic Nieu Bethesda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Du Toit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hudson Street and New Road, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e81e5f186fa4fff1ee3c817f4f897547b8b44c479ae378cb9ddc2a513c5e7df319a84091ff0137116fcdab4b134f1ed34f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Corner of Hudson Street and New Road Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867027352352 24.55271333456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang