The Storytellers
Beskrywing
Hierdie tent bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 1 stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is in die houtstruktuur langs die tent en is met 'n yskas, tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n stoep met meubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Slegs MTN-sein is in die vallei beskikbaar. Indien gaste na donker aankom, word hulle vriendelik versoek om die gashere vooraf te skakel. Die gashere sal hulle by die teerpad ontmoet en na die eiendom begelei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent met matte en 'n gestruktureerde oppervlak bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens in 'n aparte tent en 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n klein tweeplaat-gasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gasverwarmer, sowel as rusbanke en ekstra sitplek waar gaste kan ontspan en die uitsigte oor die berg kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Slegs MTN-sein is in die vallei beskikbaar. Indien gaste na donker aankom, word hulle vriendelik versoek om die gashere vooraf te skakel. Die gashere sal hulle by die teerpad ontmoet en na die eiendom begelei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang