Successfully reported
+40

The Storytellers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Storytellers bied tentverblyf vir gaste wat op soek is na 'n buitelug-glamping-ervaring tussen die Pakhuisberg. Die Agter-Pakhuisvallei merk die noordelike uithoek van die Sederberge soos hulle in die heuwels van die Karoo vervaag.

Verblyf word aangebied in twee tent-eenhede, naamlik die Dassie Den Glamping en die Tortoise Terrace Glamping-eenhede. Die Dassie Den Glamping bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens in 'n aparte tent en 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n klein tweeplaat-gasstoof, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gasverwarmer, sowel as rusbanke en ekstra sitplek, waar gaste kan ontspan en die uitsigte kan geniet.

Die Tortoise Terrace Glamping bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 koningingrootte-bed en 1 stapelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is in die houtstruktuur langs die tent en is toegerus met 'n yskas, tweeplaat-gasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met buitemeubels.

Hierdie verblyf huisves verskeie unieke plant- en veldblomspesies, sowel as luiperds, rooikatte, bobbejaane, berghase, ystervarke en 'n oorvloed ander wilde diere. Die vallei huisves ook ongelooflike terreine van argeologiese belang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tracy & JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Storytellers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fefd6df192fc5ce9e53caa2eeae59283f4f1b3dcbe0748f091f101536da187405325f029a5115c772a935e07d523a9a9c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.111892515149 19.067709541138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang