Successfully reported
+22

The Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Beach House is die enigste luukse gastehuis reg op die Port Alfred-strandfront. Word wakker met die geluide van die see, bekyk die verbygaande bote en kyk hoe die dolfyne in die brekers speel.

Verblyf bestaan uit 6 luukse en ruim kamers. Alle kamers is pragtig versier in vars ligte kleure en wit perkallinne, terwyl die moderne en suite-badkamers toegerus is met groot storte of baddens en geteël is in tydlose natuurlike kleure. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskassie, persoonlike kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geniet heerlike Engelse ontbyt wat in die oop eetarea bedien word wat na die swembad lei. Gaste kan ook in die ruim sitkamer ontspan of oor die pad na die strand stap. Veilige parkeerplek van die straat af en Wi-Fi-internetverbinding is beskikbaar vir jou gerief.

Vir die meer energieke is die Royal Port Alfred Gholfbaan net 3 minute weg. Die Gary Player-gholfbaan by die Fish River Sun is 20 minute se ry.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isabeau Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 80 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNzU2NzJmLTc0ZTItNGFkOS04OWRmLTRjNTkxNjlmNTcwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 80 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.613555 26.887036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang