Successfully reported

The Studio Apartment

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Renier V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie mooi en netjies, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, goeie kommunikasie van Tiana - ons het 'n groter eenheid gekry en was definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustaf C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie lekker gebly. Gasheer vriendelik en akkommoderend. Lekker gebly. Net 'n paar voorstelle: Laat gaste asb. vooraf weet dat die gebruik van die lugversorger ekstra koste meebring. Die bed is op wieletjies, wat baie irriterend kan wees as dit onder jou uitskuif. Die wiele se remme werk nie so goed nie. Die wasbakpyp in die badkamer is ongemaklik in die middel van die wasbak en maak dit moeilik om jou gesig te was. Die pyp is in die pad. Die TV-afstandbeheer se batterye is pap en werk nie behoorlik nie. Dit vang nie ver op nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Verdi Boulevard, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72422fe69f246f51acaae6f957279c3c901c7ca5fec9884ec34c5cab85d536eb3c9f7aef2917992455e75afcd6f9348c1b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.8378781 18.6760403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang