The Studio on Balmoral
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Balmoral Drive, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Studio on Balmoral is 'n selfsorgwoonstel in Durban-Noord. Die eiendom is naby 'n verskeidenheid luukse restaurante, supermarkte en wegneemetes in die omgewing.
Hierdie volledig gemeubileerde ateljee het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-leefarea; die slaapkamerarea is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort en toilet. Langs die bed is 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ingeboude oond met 'n stoof. Gratis WiFi, 'n TV en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe word in die ateljee voorsien.
Die eiendom beskik oor 'n moderne sekuriteitstelsel en parkeerplek van die straat af.
The Studio on Balmoral is ook ideaal geleë binne ongeveer 3 tot 6 km vanaf Durban en Umhlanga strande, Moses Mabhida en Kings Park stadions, en Durban Country Club Beachwood, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 46 Balmoral Drive, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Studio on Balmoral het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Balmoral Drive, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang