Whales' Window Umzumbe
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 241 Green Lane, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Die ateljee 241 het 'n naamsverandering ondergaan - ons is nou Whales' Window Umzumbe - ons is 'n bekoorlike vakansiehuis in Umzumbe, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat strandfrontverblyf soek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste, terwyl die aangrensende leefarea gemaklike sitplek bied. Die leefarea lei na 'n oordekte balkon met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n swembad met ononderbroke see-uitsigte.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkering agter 'n hek en maklike toegang tot die strand geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Blake Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 241 Green Lane, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whales' Window Umzumbe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 241 Green Lane, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang