Successfully reported
+9

The Suburban Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 494 Maynard Road, Garsfontien, Pretoria, 0060, Gauteng
  • Vanaf R955 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Suburban Hideaway is 'n bekoorlike tuinwoonstel in die rustige voorstad Garsfontein, Pretoria, wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir enkelreisigers, paartjies of korporatiewe gaste.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 4 en 'n gemaklik gemeubileerde sitkamer met 'n slim-TV wat Netflix en gratis WiFi-toegang bied.

Gaste is welkom om in die tuin te ontspan of af te koel in die swembad. Veilige parkering is beskikbaar, en hoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 494 Maynard Road, Garsfontien, Pretoria, 0060, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 955
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 955
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 494 Maynard Road, Garsfontien, Pretoria, 0060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA856b105d2c23dd02806213c8b3b8c1302fcc2828d8243bc29546eda34d227d1a2e5b9f6b44d5880be00abeb0eaf37a82ff8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag, vir 2 mense 494 Maynard Road Garsfontien 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.7989366 28.2967176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang