The Sugarbush
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 149 High Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sugarbush is teen Elsie's Peak geleë en kyk uit oor die Vishoekvallei op Kaapstad se suidelike skiereiland. Die ateljeekothuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n gerieflike basis om die diep suide te verken, soos Kaappunt, Simonstad, Kommetjie, Noordhoek en Kalkbaai.
Die oopplan-ateljeekothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskassie, 'n broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware. Boonop is daar 'n ontbythoekie wat perfek is vir 2 gaste om 'n heerlike ete saam te geniet. Van die sitkamer af lei 'n lieflike balkon deur die skuifdeur, wat 'n gesellige sonval in die oggend en 'n skaduwee is om 'n sonsondergang in die middag te geniet. Die Sugarbush het asemrowende uitsigte oor die berge.
Vishoek is bekend vir sy vriendelike gasvryheid, nabyheid aan allerhande toeriste-aantreklikhede en doendinge, en spog met een van die beste swem- en snorkelstrande in die Kaap. Gaste kan langs Jager's Walk stap en die walvisse in die baai gedurende die walvisseisoen waarneem. Vishoek het ook 'n aantal bekoorlike winkeltjies en kafees om te ontdek, en daar is talle bergwandelings reg voor jou deur.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Danielle-Raye Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 149 High Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sugarbush het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 149 High Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang