Successfully reported
+26

Feather Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Blackberry Avenue, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Feather Tree Guesthouse is 'n knus gastehuis in Zwartkop, Centurion, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gemaklike en rustige wegbreek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied verskeie kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n mikrogolfoond en yskas-vrieskas vir ekstra gerief. Vir vermaak is 'n TV en WiFi-toegang beskikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe sowel as 'n verfrissende swembad. Veilige parkering word op die perseel voorsien.

Feather Tree Guesthouse is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, sakekerns en restaurante, wat dit 'n ideale verblyf maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • 23 Blackberry Avenue, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Blackberry Avenue, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11d1f55694dac230395d2903f5ed0a951fb01d73c306ecdf08d072b1e2e29553153d4456a31034d4d5acdb7ecf782535fe0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 23 Blackberry Avenue Zwartkop 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.8643669 28.1870885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang