Summit Stay Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Richardson Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summit Stay Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf sentraal geleë in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 goed ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers met storte. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Twee van die kamers beskik oor selfsorgkombuisies, terwyl die oorblywende kamer verhit-en-eetgeriewe het. Vir gaste se vermaak is elke kamer toegerus met 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike areas, 'n swembad, onderdak buitebraai-area met sitplek en 'n gimnasium. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby geriefswinkels, 'n winkelsentrum en 'n casino geleë wees. Die strand en gholfklub is 'n entjie se ry vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Richardson Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Summit Stay Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Richardson Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang