Successfully reported
+29

The Rooms

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Pieter Vermeulen Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Rooms bied bekoorlike verblyf in 'n stil, veilige en lowerryke woonbuurt in Bethlehem. Dit is ideaal vir oornagverblyf, vakansiegangers en sakereisigers en is sentraal, naby Dihlabeng Mall en maklik bereikbaar vanaf die N5, geleë.

Verblyf word in 2 pragtig ontwerpte ateljeewoonstelle met verskillende slaapplek gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea vir gaste, met 'n TV met YouTube en Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Boonop het die verblyf 'n kragopwekker vir tydens beurtkrag en watertenks vir waterbeperkings.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danie S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, sal weer daar oornag. Die kamers is werklik waarde vir geld. Ek het onmiddellik welkom gevoel. Sarina het uitstekende diens gelewer. Die p...
Sien meer
Feb 2025
Corne P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Vreeslik lekker gebly. Diens was puik en uitsig asemrowend.
Mei 2024
Elmien B
Gesin met tieners
5.0
Rerig 'n baie pragtige plek. Baie netjies en veilig.
Mrt 2024
Robert B
5.0
Netjiese ruim skoon slaapplekkie, goed ingerig en veilig. Pragtig netjies en skoon. Voel soos 'n vyfster hotel.
Feb 2024
Clayton C
Gesin met klein kinders
5.0
Stil area, maar naby genoeg aan CBD. Skoon kamers, vriendelike diens.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 16 Pieter Vermeulen Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Pieter Vermeulen Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fced896c7176a4129ca6a8fe279b9aacab0b27141a35d29c2614c979734157e92dc0bd361f017b72ff8b9b025cbcec483c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 16 Pieter Vermeulen Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.2335802 28.3333646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang