The Supreme @ Bellamare
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Building 21, Unit 6, Bella Mare Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 190R1 071 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Supreme @ Bellamare is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Bella Mare-kompleks in Somerstrand. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea langsaan het 'n gemaklike rusbank, lessenaar met 'n stoel, 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die Leefstylsentrum, wat geriewe soos 'n restaurant, gimnasium, swembad en vergaderkamers bied. Die kompleks is gerieflik naby die Boardwalk-winkelsentrum, plaaslike restaurante en die strand geleë en die internasionale lughawe is net sowat 5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boardwalk Road, Building 21, Unit 6, Bella Mare Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink The Supreme @ Bellamare het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Building 21, Unit 6, Bella Mare Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang