Successfully reported
+30

The Surf & Golf House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 St Francis Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Surf & Golf House is 'n pragtige selfsorghuis in St. Francisbaai, 'n kusdorpie teen die prentjiemooi Oos-Kaapse kuslyn. Die area is bekend vir ongerepte strande, gefabriseerde kanale en besige kafees.

Die dubbelverdiepinghuis spog met strandstyl dekor en bied slaappplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is ook 'n swembad vir warm dae en gaste kan langs die swembad ontspan in die onderdak-sitarea of op die sonstoele.

Die huis maak van sonkrag gebruik en het 'n groot battery.

Buitelug-entoesiaste kan uitsien na 'n verskeidenheid watersport insluitend branderplankry en seil. Daar is ook 'n aantal spa's teen die kus en gaste kan in die bekoorlike straatjies langs die kanale gaan stap.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 107 St Francis Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 St Francis Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae0d25c62fc0d5e08c3a06a5e142e047437b653363e19e4abe573cb9ccbd4b46c2c390fc46190a4bd2501a127acd8cf5782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 107 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.1577462 24.8296015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang