Successfully reported
+61

The Syrene Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Wessels Road, Sandton, 2128, Gauteng
  • Vanaf R3 260 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Syrene Boutique Hotel is die ideale bestemming vir sakeverblyf, 'n romantiese wegbreek of 'n gerieflike oornagplek in die middel van Sandton. Dit is net 7 km vanaf Sandton City, Mall of Africa, Montecasino en Fourways Mall geleë en bied gerief en rustigheid.

Die boetiekhotel bied luukse verblyf, konferensiegeriewe en uitsonderlike diens.

Die hotel is selfonderhoudend en spog met rugsteunkrag en 'n rits premium geriewe. Gaste het toegang tot 'n buiteswembad, binnenshuise gimnasium en 'n pragtige tuin.

Elm Tree Restaurant bedien à la carte-fynproewersmaaltye wat 'n verfynde kulinêre ervaring verseker. Die rustige omgewing lok ook 'n verskeidenheid plaaslike voëllewe wat die rustige atmosfeer versterk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • 28 Wessels Road, Sandton, 2128, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Wessels Road, Sandton, 2128, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57bcf83dd675dd20e7e6f7e1ea8f238e2d703265bfd9fa00f34e206a7bfc8ca5f2e08ceabb5d6e4a8873a5ca01e11f19c619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 260 per nag, vir 2 mense 28 Wessels Road Sandton 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.052990134414 28.061656951904
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang