Pecan Nut Tree
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Pecan Nut Tree is 'n unieke 4-ster gastehuis geleë in die hartjie van Bryanston in 'n groot, goed gevestigde tuin en bied B&B-verblyf in luukse suites in 'n veilige en intieme omgewing. 
Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek aan 12 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer.  Gaste het toegang tot veilige parkeerplek sowel as 'n toegemaakte patio wat oor die tuin uitkyk wat met individueel gedekte tafels gemeubileer is wat die gaste hul privaatheid sal toelaat terwyl hulle 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt geniet. 
Ons maak voorsiening vir spesifieke behoeftes volgens reëling. Gaste het toegang tot oorgenoeg skaduparkeergeriewe binne die grense van die perseel. 
Daar is gholfgeriewe in die area wat gaste kan geniet.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pamela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng
- Gaste dink Pecan Nut Tree het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang