Pecan Nut Tree
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pecan Nut Tree is 'n unieke 4 ster-gastehuis in die hartjie van Bryanston in 'n groot en lieflike tuin. Dit bied B&B-verblyf in luukse suites in 'n veilige en intieme omgewing.
Akkommodasie beskik oor 5 eenhede en bied slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n onderdakstoep wat oor die tuin met individuele tafels kyk. Die tafels bied privaatheid terwyl gaste 'n volledige Engelse- of kontinentale ontbyt geniet.
Ons maak voorsiening vir spesifieke versoeke. Gaste het toegang tot baie parkeerplek in skaduwee op die perseel.
Daar is gholfgeriewe in die area vir gaste om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pamela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng
- Gaste dink Pecan Nut Tree het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang