The Tarragon
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Hunters Way, Tarragona, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            The Tarragon is in die pragtige Houtbaai-vallei geleë, omring deur natuurlike woude en landskappe. Die ligging spog met ononderbroke uitsigte oor die vallei onder en die berge daaragter. 
Verblyf is beskikbaar in 5 privaat gastehuisies wat elk tussen 2 en 6 volwassenes kan akkommodeer. Elke kothuis is selfstandig en het 'n moderne badkamer, 'n kombuis of kombuisie vir selfsorg, 'n leefarea en 'n buiteterras. Die eenhede is elk toegerus met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n digitale kluis en gratis WiFi. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. 
Die instansie bied veilige parkeerplek van die straat af, wasgoedgeriewe en die eenhede word daagliks gediens, behalwe op vakansiedae. Bykomende dienste beskikbaar teen 'n fooi sluit oppas, masserings en lughawe-vervoer in.
Met sy pragtige aangelegde tuine, 'n groot uitnodigende swembad, braai-area met skouspelagtige uitsigte en koi-damme, het 'n mens 'n gevoel van ruimte, rustigheid en eenheid met die pragtige omgewing. Poue, Egiptiese ganse, kormorante, skoenlappers en naaldekokers is maar net 'n paar van ons ander daaglikse besoekers.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 21 Hunters Way, Tarragona, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tarragon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Hunters Way, Tarragona, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang