The Terrace Sandton Gate Unit 227
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Mirnerva Avenue, The Terrace Sandton Gate, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Terrace Sandton Gate Eenheid 227 is in Sandton Gate geleë, ongeveer 4.2 km vanaf Sandton City Mall, en bied slaapplek vir 4 gaste.
Hierdie woonstel op die boonste verdieping bied naatlose binne- en buiteleefstyl met 'n ruim balkon en oorgenoeg natuurlike lig. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die moderne badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ruim, maak oop na die balkon en sluit 'n TV en WiFi in.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met 'n sondek, en 'n Planet Fitness-gimnasium is oorkant die pad in die Sandton Gate-gebied geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Mirnerva Avenue, The Terrace Sandton Gate, Sandton, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Mirnerva Avenue, The Terrace Sandton Gate, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang