The Tides
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Ixia Street corner of Main Road, Murdock Valley, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Tides bied ontspannende B&B-verblyf met 'n uitsig oor die Valsbaai-area en die Atlantiese Oseaan. Dit is aan die voet van die Swartberge net buite Simonstad, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 3 ruim en pragtige kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kamers het ook elkeen 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie area het ook 'n tweesitplektoonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar.
Buite elke eenheid is 'n privaat stoep met sitplek en 'n wonderlike uitsig oor die see en op die berge. Dit is aan die suidelike punt van die Kaapse Skiereiland, en bied 'n rustige basis om strande, die natuur, Boulders-strand se pikkewynkolonie, Seal Island, seisoenale walviskyk en die Kaappunt Natuurreservaat te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Jennifer Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 14 Ixia Street corner of Main Road, Murdock Valley, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tides het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Ixia Street corner of Main Road, Murdock Valley, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang