The Tides 19
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Protea Road, 19 The Tides, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Tides 19, geleë in die Tides-kompleks in Struisbaai, is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping wat perfek is vir 'n klein gesin of vriende wat 'n ontspannende wegbreek binne maklike bereik van die strand soek.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel geskik vir 6 gaste. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar met 10 MB onbeperkte internet.
Die leefarea lei na 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai en 'n eetarea wat ideaal is vir 'n al fresco-eetervaring. Gaste kan ook 'n duik in die gemeenskaplike swembad geniet. As jy avontuurlustig voel, is daar baie aktiwiteite in die omgewing, soos branderplankrylesse, visvang, stap, duik, snorkel, gholf, voëlkyk en fietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 90 Protea Road, 19 The Tides, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tides 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Protea Road, 19 The Tides, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang