The Tides Inn B&B
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 591 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            The Tides Inn B&B is 'n ontspanne, familiebestuurde B&B met manjifieke see-uitsigte. The Tides Inn is geleë net suid van Durban City Centre op die rant van die Bluff wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. 
Die verblyf beskik oor 6 kamers wat geskik is om tot 12 gaste in totaal te akkommodeer. Alle kamers sluit gemaklike beddens, en suite-badkamers, lugversorging, WiFi in en elke eenheid het sy eie privaat ingang. 
Tides Inn B&B is ongeveer 40 kilometer vanaf die nuwe King Shaka-lughawe. Doendinge in die omgewing sluit 'n wandeling na die rotspoele, swem, branderplankry, visvang en uitstappies na die groot 5-wildreservaat in.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 591 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Tides Inn B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 591 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang