The Tiny One
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Tiny One is 'n knus gastekamer wat gemaklike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in St Helenabaai bied. Dit is perfek vir paartjies wat 'n romantiese kuswegbreek soek.
Die kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi-toegang.
Die eiendom bied direkte toegang tot die strand en is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 137
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2 Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang