Successfully reported

The Tiny Tin House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Graham W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Not what I expected. Even better. Very nice and tranquil. Never stayed in a tiny house before, but for 2 people, this is great. Loved it and will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit was 'n lekker atmosfeer om te ontspan en ontsnap uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn B
1 nag
5.0
Aug 2025

Beautiful, spotless, quiet, well-equipped. Lovely stay in Rawsonville! The area is peaceful and quiet, perfect for a relaxing break. The host was very responsive and provided clear, detailed instructions, which made everything so easy. The house was spotless, and I was pleasantly surprised by all the thoughtful extras included. I especially loved the layout of the home and the beautiful garden. I would definitely recommend this place to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn B
1 nag
5.0
Aug 2025

Beautiful and relaxing stay. Beautiful place, very nice layout. Quiet area. Has all the amenities you need. Host responds quickly, with clear information.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gemaklik, keurig, versorg, netjies, pragtig. Ons het heerlik gebly in die keurige Tiny Tin House. Sorg en omgee in elke aspek van die verblyf is te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig en gemaklik met goeie diens. Lekker gebly en sal beslis weer kuier daar. Jammer dit was net een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Stylvol, modern, veilig, netjies. Die Tiny Tin House in Rawsonville, dit was regtig een van die beste plekke waar ek nog ooit oornag het. Die huisie is ongelooflik netjies, stylvol, modern en veilig. Perfek vir ‘n rustige wegbreek. Alles was baie goed uitgedink en smaakvol ingerig, met aandag aan klein detail wat ‘n groot verskil maak. Die ligging in die dorpie is pragtig en rustig, in 'n rustige straat en rustige atmosfeer. Die area rondom Rawsonville is iets besonders. Ek sal beslis weer terugkom en beveel dit sterk aan vir enigiemand wat op soek is na iets uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflik en fantasies. Ons was slegs vir een nag daar, maar dit was lieflik. Dis rustig en veilig en sal ons definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gerus. Dit was heerlik, die verkoeler in die huis was ook baie welkom en natuurlik was die skoonmaak van die plekkie terwyl ons daar vertoef het ook lekker. Die plekkie is nie regtig vir tieners nie, want daar is niks om te doen behalwe WiFi, maar as 'n paartjie sal dit ideaal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heel lekker. Baie netjies en alles wat jy kan nodig kry. Baie lekker gebly. Net negatiewe punte: Daar kan beter beddegoed wees vir koue. Miskien 'n warm duvet. Dit het net gevoel asof ons 'n visbak was. Min gordyne of blinds.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maadje
The Tiny Tin House
Ons wil graag meedeel dat ons, na deeglike oorweging, nie hierdie gaste met vrymoedigheid vir toekomstige verblyf by ander eiendomme kan aanbeveel nie. Die gaste het besonder hoë en spesifieke verwagtinge gehad, wat dit vir ons uitdagend gemaak het om aan hul behoeftes te voldoen. Alhoewel ons altyd met groot toewyding en sorg poog om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak, was dit ongelukkig nie moontlik om aan hulle standaarde te voldoen nie. Ons neem kennis van hierdie ondervinding en waardeer die geleentheid om voort te gaan met ons dienslewering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maadje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 280
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 280
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 280
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb3cfdc90867f289892621c08b6a0c494d0a4a39e9aa4fb0bd161469ab1da404dab3170a8e79df3b2e36d7acbde63cd3cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 280 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 5 Keerom Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.6869401 19.3111832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang