Successfully reported

The Tortoise Shell

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ferdi R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Nice break away from the city hustle and bustle. We had a nice stay. Loved the pizza oven and big fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie lekker gekuier is die ruim huis, baie lekker braai area en pizza oond. Baie lekker gebly, baie netjies en skoon, al die geriewe wat benodig is, daar. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

An awesome short stay. Andrew was the best, he made sure that I understood everything and felt at home. Thanks, we will book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Heerlike skoon blyplek. 100% aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies, skoon, ruim, gerieflik. Baie lekker gebly, huis is ruim en het alles wat jy nodig het, linne was van goeie kwaliteit en die lekkerste matrasse om op te slaap. Ons het die pizzaoond baie geniet, baie mooi foto's van die diere geneem en ons het hulle lekker bederf. Die 2 likkewane wat besoek het was 'n groot surprise. Dit was baie warm en die aircons was 'n pluspunt. Dit het ook gereën en ons kon lekker op die groot stoep sit. Die huis is geskik vir alle tipes weersomstandighede en ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonhlanhla M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Good place for vacation. We had a great time with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonora B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Dit was 'n lekker plek om ons familie van SA en Engeland bymekaar te bring. Dit is 'n wonderlike plek met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Such a brilliant location and a great property for a group of friends. The location is great and offers really good game viewing opportunities. The air conditioners and pool are a life saver in the summer heat! There is more than enough room and the facilities (fridge, freezer, cooking equipment, and beds) are great. The house was spotless, and we will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E P E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Heerlik uitgerus, was altyd in kontak met die eienaar wat omgee. Die blyplek was goed ingerig en ruim. Die hoogtepunt was die besoek van die nagapies gedurende skemer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Gesellige familie kuier langs die Kruger. Die huis is baie ruim en ons het die groot stoep baie geniet. Die swembad en lugversorgers het die hitte en humiditeit baie draaglik gemaak. Die kombuis is goed toegerus met 'n groot yskas. Ons was baie gelukkig om geen beurtkrag tydens ons besoek te ervaar nie, aangesien dit opgehef was oor Kersfees. Daar is voorsiening gemaak om buite op die stoep kos voor te berei met gas. Dit was 'n heerlike bederf op Kersdag gewees om saam as familie buite op die stoep te kuier en kos te maak. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 146 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANmEZYnYzjP0sCViWlhE6SoL6uP4QmGKP56xAFU2ivPNQYxUGWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 146 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.392731 31.760856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang