Successfully reported
+26

The Tranquil Flatlet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Regiment Way, Door de kraal, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tranquil Flatlet bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Welgemoed, Kaapstad. Hierdie rustige toevlugsoord bied gerieflike verblyf waar gaste kan ontspan wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, met 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Langs die kombuis is 'n sitarea met 'n gemaklike slaapbank en 'n TV met gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is net 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 23 km vanaf die V&A Waterfront, en 1,5 km vanaf Bellville Gholfklub. Die Durbanville-wynvallei is ook reg op die drumpel.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 11 Regiment Way, Door de kraal, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Regiment Way, Door de kraal, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3b4d9106988e302927a0f643a00bd582cc14b05c923c2127b245288cf234fb95f8d82e82113297aa60b95f98ef00fad205c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 Regiment Way Door de kraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.8665307 18.6223267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang