Successfully reported
+16

The Tranquil Guest Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens Circle, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tranquil Guest Room is in die Groenvlei en Emoya-omgewing, in die noordelike buitewyke van Bloemfontein geleë.

Hierdie kamer is elegant versier en het sy eie privaat ingang, 'n koningingrootte-bed, kaste en 'n badkamer met 'n bad, stort (met 'n glasdak), wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n slim-TV teen die muur. Ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien. Die kamer lei na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en 'n swembad.

Die landgoed is naby die natuur, maar ook lekker naby die stad geleë. Wild wei vry langs die huise en stap- en bergfietsroetes is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Edward H
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible value and comfort. The stay could not be better. Beautiful location with a nice garden and pool, large bathroom and outdoor ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Yolande S
Besigheidsreis
5.0
Ruim, stylvol, skoon en netjies met vriendelike gashere. Ek het heerlik gebly en baie tuis gevoel.
Aug 2025
Antoinette S
Saam met lewensmaat
5.0
Sharon is 'n uitstekende gasvrou. Sommer lekker gekuier. Sal weer daar oornag. Heerlik gerieflik skoon.
Apr 2025
Danelle S
5.0
Veilige nag. Ons het veilig gebly en die bed was heerlik. Die wen teen Gray was 'n super bonus!
Apr 2025
Andre V
Besigheidsreis
5.0
Amazing host, amazing venue. It was amazing, as always! Super great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Swartwitpens Circle, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Tranquil Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens Circle, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bad25ecbd03a4a07668d0926f281bac6e7e8b493b217ae64556716f69801ec57f8a9b1bba6c9fb1ed69fbe4267555e1d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Swartwitpens Circle Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.049960360103 26.184967939029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang