The Tree Top Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Rhenius Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Tree Top Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Swellendam. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie dorp kan verken en geniet.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n werkspasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is gemeubileer met 'n slaapbank slegs vir kinders, 'n TV en 'n eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met sonkrag, 'n rugsteunbattery en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Bonnievale is ongeveer 44.9 km weg, terwyl Kaapstad ongeveer 219 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 19 Rhenius Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tree Top Studio het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Rhenius Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang