Successfully reported
+63

The Tropical Hut Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Beverley Drive, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in Westville, net 10 km wes van Durban, bied The Tropical Hut gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n rustige en gerieflike verblyf soek. Met King Shaka Internasionale Lughawe 36 km ver en die MSC Nelson Mandela Cruise Terminal by Durban Hawe slegs 15 km weg, is dit gerieflik geleë vir reisigers.

Die eiendom beskik oor 6 pragtig ingerigte, lugversorgde kamers met privaat balkonne. Die kamers sluit gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en en suite-badkamers in. Elke kamer het bykomende geriewe soos mikrogolwe, ketels, yskassies, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n TV met toegang tot gratis WiFi, DStv en Netflix.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike sitkamer, eetarea en braaigeriewe te geniet, of bloot op die tuinmeubels buite te ontspan en die groenigheid wat die eiendom bied te geniet. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 15 Beverley Drive, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Beverley Drive, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7bea7f615e46cae629c6b0f6676e9f2c1b0f171e9280b2608f0552f4f31fbf400e55a89570803cdadd9b069f50b2213b08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 15 Beverley Drive Westville 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.84024503182 30.929001071713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang