Successfully reported
+63

The Tropical Hut Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Beverley Drive, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Tropical Hut Lodge is in Westville, net 10 km wes van Durban, geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers is wat rustige en gerieflike verblyf soek. King Shaka Internasionale Lughawe is 36 km ver en die MSC Nelson Mandela Cruise Terminal by Durban Hawe is slegs 15 km ver. Hierdie verblyf is gerieflik geleë vir reisigers.

Dié verblyf beskik oor 6 pragtige kamers met lugversorging en privaat balkonne. Die kamers het elk gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het bykomende geriewe, soos mikrogolf, ketel, yskassie, eetgerei, breekware, asook, koffie- en teemaakgeriewe, lessenaar, 'n TV met DStv en Netflix, asook gratis WiFi.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike sitarea, eetarea, braaigeriewe en tuinmeubels te geniet. Hierdie gastehuis is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 15 Beverley Drive, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Beverley Drive, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7bea7f615e46cae629c6b0f6676e9f2c1b0f171e9280b2608f0552f4f31fbf400e55a89570803cdadd9b069f50b2213b08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 15 Beverley Drive Westville 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.84024503182 30.929001071713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang