The Tropical Hut
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Raphia Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Tropical Hut is in Mtunzini geleë en bied gerieflike akkommodasie alleenlik. Die lodge staan uit met sy binnenshuise waterval en visdam, wat 'n rustige ontsnapping van die stedelike gewoel bied.
Gaste het verskeie goed ingerigte kamers om van te kies, elkeen met lieflike uitsigte oor die lowerryke tuine. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het en suite-badkamers met bad- of stortgeriewe. Die kamers bied ook lugversorging, gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan stewige maaltye geniet, insluitend ontbyt, wat in die restaurant op die perseel bedien word, wat ook 'n buitebraai-area met 'n TV bied. Die lodge is 'n ideale plek vir rustieke boskonferensies en partytjies met 'n tropiese aanslag. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, terwyl veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit ook op die perseel beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 63 Raphia Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Raphia Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang