The Trout & Butterfly Guest House
- 
            
            
                Kapasiteit: 10 persone
                                                        
                                            
 8 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 353 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
            The Trout & Butterfly Guest House is in die Oostelike Hooglande van Mpumalanga geleë en bied 'n gerieflike ervaring in die gewilde vissersdorpie Dullstroom.
Die eiendom beskik oor 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 8 volwassenes met 2 kinders. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en een van die kamers het ook 'n kinderbank vir 2 kinders. Die oorblywende twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers is óf toegerus met 'n bad óf stort. Boonop maak elke slaapkamer oop op privaat patio's. 
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar.
Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke, ondervloerse verhitting, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het die geleentheid om die ingeboude braaigeriewe in die tuin te gebruik, wat 'n buite-eetarea insluit.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Steven Jon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 353 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Trout & Butterfly Guest House het ’n baie goeie ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 10 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 8 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 353 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang