Successfully reported

The True Rock

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Shaun G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Wonderful. Great value for money and something a little different. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deniel E
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gerieflik en perfek vir ons behoeftes. Gerieflik, skoon en vriendelike personeel. My man en dogter het net oorgeslaap oppad elders heen en dit was die perfekte plek vir hul behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Rustig, gerieflik, goeie tema, mooi tuine. Baie mooi lodge. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, skoon en veilig. Ons het lekker gekuier. Sal beslis weer gaan kuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Peaceful, neat, safe. Super friendly and helpful. Good quality linen. We've been staying there for the past 3 years whilst working at the Sondela Kyknet Show. Will always stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Great. It was great. Only the bees were a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Netjies en vriendelike personeel. The True Rock kon ons op baie kort kennisgewing help met verblyf. Alles was skoon en netjies en die gasheer kon ons help met handdoeke toe ons nie gepak het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sarie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Gerieflik gemaklik. Vreeslik bedagsaam en aangename ontvangs, verskriklik mooi omgewing en tuine is baie mooi opgepas.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalena V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Verassingspakkie in die bosveld! Ons het half per ongeluk op True Rock afgekom en was beslis nie teleurgesteld nie! Dit het ons verbaas dat dit so naby aan die snelweg is, maar nog diep genoeg in die bosveld dat dit voel of jy vir ure gery het om uit die stad se warboel te kom. 'n Regte bosveld oase. Ons sal beslis volgende keer weer daar oorslaap!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-anne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Awesome. The stay was awesome. The kids had so much fun. The only problem we had was that the lights were not clear in the yard and the spiders and frogs were the biggest problem for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 45, Roodekuil, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9389d397630d7cc60e4e445a289dfa2e2a727456dc541b90b01ecb1aa945dcd7a27c2d04652945d9fa27a481468310bd30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Plot 45 Roodekuil 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.933905395603 28.358926177025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang