Successfully reported
+10

The Upper Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Bergbessie Street, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Upper Room bied gerieflike verblyf in 'n vakansiewoonstel in die veilige Wild Olive Estate in Bloemfontein wat met sonkrag spog. Hierdie woonstel is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek, reg langs die Seven Dams-natuurbewarea, met toegang tot voetslaan- en bergfietsroetes.

Dié woonstel het 'n oopplan-uitleg wat oor 'n slaapkamer, leefarea en 'n kombuis beskik en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, verhitter en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anja V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, mooi, rustig, netjies, vriendelike kommunikasie. Ons het vreeslik lekker gebly by The Upper Room. Dit was baie netjies en is lekker naby aan a...
Sien meer
Mei 2025
Shannon S
Gesin met tieners
5.0
Excellent. The stay was comfortable and convenient. I liked the fully fitted kitchen and it made it easy to cook. The owner is friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Chris G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Baie netjiese en ruim verblyf - kan The Upper Room sterk aanbeveel.
Mrt 2025
Cobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, goeie ligging. Baie vriendelike gasheer, toegang tot veilige stap- of drafroetes.
Feb 2025
Emmuel S
Besigheidsreis
5.0
Pleasant stay and highly recommended. Luxurious space, very secure and comfortable. Friendly and amazing guest!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lurica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Bergbessie Street, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink The Upper Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Bergbessie Street, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8955f8c7f42a098d013fb50e1108840e3e2a660ad2bbfb3d2f513cd0b5849c8a3c9b8125e97eb05efa43ef1c73eb89bc8b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6 Bergbessie Street Wild Olive Estate 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.0673801 26.2206445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang