The Urn Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Cowen Ntuli Street, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Middelburg, is The Urn Guest House 'n luukse gastehuis wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en privaat wegbreek soek.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 pragtig versierde kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne, en is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in die gedeelde sitkamer met 'n knus kaggel of maaltye in die sentrale eetkamer geniet. Wasgoedgeriewe is beskikbaar, en ontbyt, middagetepakkies en aandete kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word.
Die welige tuin bied 'n rustige plek om te ontspan, en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Veilige parkering word op die perseel voorsien vir gemoedsrus. Middelburg Country Club is slegs 1.4 km weg, terwyl Middelburg Mall 6.2 km van die eiendom af is, ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ezette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 147 Cowen Ntuli Street, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink The Urn Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Cowen Ntuli Street, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang