The Venue and Guestrooms
Beskrywing
Hierdie kamers het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kamers beskik elk oor 'n en suite-badkamer, 'n privaat ingang, braai-area en 'n tuinuitsig. Toiletware en 'n haardroër word voorsien. Verder word die perseel 24 uur beveilig en daar is veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Volledige Engelse buffey-ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Standaard Dubbelkamers bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag om 'n gemaklike verblyf te verseker. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stortgeriewe. Die eenhede is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die dubbelkamer-eenhede het lugversorging. Ander geriewe word voorsien, soos toiletware, 'n haardroër en gratis WiFi. Die gastehuis het 24-uur-sekuriteit op die perseel met veilige parkering sowel as 'n privaat tuin met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Volledige Engelse buffey-ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stapelbedkamer 10 - Slaapplek vir 10 gaste. Die eenheid het 4 stapelbeddens sowel as 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit in 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
4 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
'n Volledige Engelse buffey-ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stapelbedkamer 8 - Slaapplek bied slaapplek vir 8 gaste. Die eenheid het 4 stapelbeddens en gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
'n Volledige Engelse buffey-ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang