The Vic Hotel
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Cape Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6037, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Vic Hotel is in 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse huis in Gqeberha (Port Elizabeth), 'n stad in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete, wat langs Algoabaai strek en spog met een van die land se groot seehawens. Besoekers kan blouvlagstrande, historiese geboue en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.
Verblyf is beskikbaar in 16 hotelkamers wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer, en elkeen is individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die Vic Boutique Hotel bied geriewe toegerus vir jou gerief wat 'n warm en uitnodigende sitkamer en 'n rustige swembad vir daardie warmer somersdae insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Reza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Cape Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6037, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Cape Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6037, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang